About Merchant

ABOUT MERCHANT MUSIC:Our sound is ALIVE!

-We want to be frontrunners in innovation and creative ideas and the execution thereof-We are relevant with our productions impacting people’s lives-
We strive for improved quality and higher standards on productions and operations
-We grow and improve our great market position and develop emerging markets>

Ons klank LEWE!
-Ons wil op die voorpunt van innoverende en kreatiewe idees en die uitvoering daarvan wees
-Ons wil relevant wees sodat mense se lewens aangeraak word deur ons produksies-Ons streef steeds na beter kwaliteit en hoër standaard produksies en operasies

-Ons groei ons stewige mark posisionering en ontwikkel nuwe markte.